1 Samuel 3:9-10

1 Samuel 3:9-10 ABA

en hy het vir Samuel gesê: “Gaan lê, en wanneer Hy jou weer roep, dan moet jy sê: ‘Praat, Here, ek is u dienaar en ek luister.’ ” Samuel het weer op sy bed gaan lê. Die Here het gekom en Hy het daar gestaan en weer geroep: “Samuel! Samuel!” Samuel het gesê: “Praat asseblief, ek is u dienaar en ek luister.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid