1 Samuel 25:25

1 Samuel 25:25 ABA

Meneer, jy moet asseblief nie dink aan wat hierdie slegte man Nabal gesê het nie, want hy is soos sy naam sê. Sy naam is Nabal en hy is 'n dwaas. Ek het nie Meneer se manne gesien wat jy gestuur het nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 25:25

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid