1 Konings 6:11-13

1 Konings 6:11-13 ABA

Die Here het met Salomo gepraat en gesê: “Jy bou nou die tempel. As jy lewe soos Ek in my wette sê en as jy doen wat Ek wil hê, dan sal Ek met jou doen wat Ek vir jou pa Dawid belowe het. Ek sal by die Israeliete woon en Ek sal nie weggaan van hulle nie.”