1 Korintiërs 14:7

1 Korintiërs 14:7 ABA

Dit is dieselfde met musiek-instrumente, dinge wat nie lewe nie. Dink aan 'n fluit of 'n harp. As iemand nie 'n fluit reg blaas nie of hy speel nie reg op 'n harp nie, dan sal 'n mens nie weet watter musiek dit is nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 14:7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid