Cine are milă de sărac împrumută pe Domnul, și El îi va răsplăti binefacerea.
Lees Proverbele 19
Luister na Proverbele 19
Deel
Vergelyk alle weergawes: Proverbele 19:17
5 dae
Met Kersfeestyd is dit maklik om in materialisme weggevoer te word soos buitensporige geskenke en uitspattige etes. In hierdie 5-dagleesplan herinner Trevor Hudson lesers om hul lewens aan God te wy en op Hom te fokus. Elke dag bevat Bybelverse, ’n gedagte vir die dag en ’n “oefening vir die dag”. Die inhoud van hierdie leesplan is gebaseer op Trevor Hudson se “’n Dieper verhouding met God”.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!