And the second son he named Ephraim and said, “God has made me fruitful in the land of my affliction.”
Lees Genesis 41
Luister na Genesis 41
Deel
Vergelyk alle weergawes: Genesis 41:52
7 dae
Dankbaarheid is 'n keuse. Ons kan nie wag tot alles in ons perfek is voor ons besluit om dankbaar te wees nie. Daardeur misken ons nie die slegte dinge en lyding in die lewe nie, maar ons kies om die lig van dankbaarheid deur ons te laat vloei en ons lewens te verlig. Dankbaarheid maak die lewe ligter en bring vreugde.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!