YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Apocalipsis 3:11

Apocalipsis 3:11 POENTPLUS

Janhan la í séhya ndá tsokjan. Méxra̱ tꞌayakohénra ti nkehe chontara kixin ninkexró chrókuakítsjahyara ti corona.

Lees Apocalipsis 3

Luister na Apocalipsis 3

Vergelyk alle weergawes: Apocalipsis 3:11

Video vir Apocalipsis 3:11

video-thumbnails

Oorsig: Openbaring 1-11

Gratis leesplanne en oordenkings oor Apocalipsis 3:11

Soms Vra God Geduld ... Apocalipsis 3:11 El Nuevo Testamento, Salmos y Proverbios

Soms Vra God Geduld ...

7 Dae

Geloof is nie “Siedaar!” nie – jy klap nie bloot jou vingers of swaai ’n towerstaf nie. Jy moet eers vra na die wil van God. En dan moet jy dikwels wag ... Ons moet getrou bly tot ons God se stem hoor en geduldig op Hom wag – so word ons geloof ook vir ander sigbaar. Hierdie leesplan is saamgestel uit IN STILWEES EN VERTROUE deur Angus Buchan.

Delf dieper deur Openbaring Apocalipsis 3:11 El Nuevo Testamento, Salmos y Proverbios

Delf dieper deur Openbaring

28 Dae

Delf dieper deur Jesus se Openbaring aan Johannes. Elke dag bied opeenvolgende gedeeltes uit Openbaring met insiggewende kommentaar op hierdie kragtige visioene wat steeds relevant is vir vandag. Jesus se boodskap is duidelik: “Ek kom gou!” Die seëls is gebreek, die trompette blaas, en die bakke van God se verlossende oordeel word uitgegiet. Openbaring trek die gordyn oop vir ’n geestelike werklikheid waarin gelowiges geroep word om getrou te volhard as koninkryk van priesters vir God, ten spyte van die bose aanslag op hulle lojaliteit.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBible AppLaai die Bybel App vir Kinders afBible App for Kids
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's