DIE OPENBARING 3:11 - Compare All Versions

DIE OPENBARING 3:11 ABA (Bybel vir almal)

Ek sal gou kom! Jy moet aanhou glo soos jy nou glo! Dan sal niemand jou kan keer nie, jy sal oorwin.

DIE OPENBARING 3:11 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Kyk, Ek kom gou! Hou vas wat jy het, sodat niemand jou kroon kan neem nie.

DIE OPENBARING 3:11 AFR83 (Afrikaans 1983)

Ek kom gou. Hou vas wat julle het, sodat niemand julle kroon wegvat nie.

DIE OPENBARING 3:11 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Ek kom gou; hou vas aan wat jy het, sodat niemand jou oorwinnaarskrans wegneem nie.

DIE OPENBARING 3:11 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Kyk, Ek kom gou; hou vas wat jy het, dat niemand jou kroon neem nie.

DIE OPENBARING 3:11 DB (Die Boodskap)

Ek kom een van die dae na julle toe.

DIE OPENBARING 3:11 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Ek kom gou; hou vas wat jy het sodat niemand jou kroon wegneem nie.