YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

2 Timoteo 4:7

2 Timoteo 4:7 RVC

He peleado la buena batalla, he acabado la carrera, he guardado la fe.

Lees 2 Timoteo 4

Vergelyk alle weergawes: 2 Timoteo 4:7

Video vir 2 Timoteo 4:7

video-thumbnails

2 Timoteo 4:7

Versbeeld vir 2 Timoteo 4:7

2 Timoteo 4:7 - He peleado la buena batalla, he acabado la carrera, he guardado la fe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Timoteo 4:7

Saam. Stil. Sterk. 2 Timoteo 4:7 Reina Valera Contemporánea

Saam. Stil. Sterk.

3 Dae

Kom SAAM op reis met die verhaal van Elia en Elisa. Raak met jou eie verhaal STIL by die Here. En staan STERK in jou lewensstryd.

Hy Is My Hoop 2 Timoteo 4:7 Reina Valera Contemporánea

Hy Is My Hoop

7 dae

Hoop is van die uiterste belang in ons land en ons wêreld. Ons glo in ’n nuwe begin in ons land, in ons huise en in ons lewe. Daarom moet ons ons hoop volkome in die reddende, beskermende en onverdiende genade van Jesus te plaas. Stap in 7 dae saam met Angus Buchan en fokus op gedagtes oor hoop uit sy dagboek GENADEJAAR.

Geestelike Dissiplines Vir Dieper Intimiteit Met God en Geestelike Groei. 2 Timoteo 4:7 Reina Valera Contemporánea

Geestelike Dissiplines Vir Dieper Intimiteit Met God en Geestelike Groei.

7 dae

Christene het 'n diep begeerte om in 'n dieper verhouding met God te staan, meer van Hom te beleef en sy weë beter te verstaan. Hierdie leesplan fokus op geestelike dissiplines wat mense kan help om op hierdie pad te loop.

2 Timoteus 2 Timoteo 4:7 Reina Valera Contemporánea

2 Timoteus

9 Dae

Die tweede brief aan Timoteus roep God se mense op om vir God se woord te staan, dit te bewaar, te verkondig en, indien nodig, daarvoor te ly. Reis daagliks deur 2 Timoteus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.

Laai Die Bybeltoep Nou AfBybeltoepLaai die Bybel App vir Kinders afBybel App vir Kinders
waves

Kry die YouVersion Bybeltoep

Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!

Laai die Bybeltoep afLaai die Bybeltoep af
Laai die Bybeltoep af
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest