Pirere, ama i aleng aki dire, yu ditongwi, “Amagir ye, airo.”
Lees Mak 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: Mak 5:41
5 dae
VERTROUE: Vertroue is aktief, nie passief nie; dit is nie net teoreties nie, maar ook prakties. Vertroue is oortuigde geloof in en gehoorsaamheid aan God se Woord ongeag die omstandighede en ten spyte van die gevolge. Hierdie evangelie-deurdringde leesplan sal jou help om praktiese maniere te ontdek om God aan sy Woord te hou en daarvolgens te lewe.
7 Days
Do you ever feel like you’re doing all the right things with all the wrong outcomes? Maybe you’re trying to connect with God, but you feel farther from Him than ever. If you’re on the brink of burnout, this 7-day Bible Plan, accompanying Pastor Craig Groeschel’s message series, is for you. It’s time to stop working for Jesus and start walking in the way of Jesus.
7 Dae
Wat is geloof? Annes Nel wil jou in hierdie 7-dagleesplan herinner dat geloof is om in God te glo wanneer niks sin maak nie. Dit is ’n manier van lewe. Dit is wanneer ons gedagtes, woorde en dade deurspek is met die liefde vir die Here en vir ons medemens. Dit is wanneer ons élke dag in diens van die Here LEEF — sáám met Hom.
9 Dae
Die evangelie van Jesus Christus het die Westerse beskawing gevorm en elke kultuur in die wêreld ten goede beïnvloed. Dit het die klassieke wêreld se verdraagsaamheid teenoor vrouehaat, kindermoord en slawerny teengewerk. Die evangelie het die Christelike waardes van gelykheid, waardigheid en individuele regte versprei. Ons vryheid is die vrug van generasies van Christelike sending, opvoeding en aktivisme. Markus toon Jesus as die een wat die wêreld van sonde en Satan verlos het. Hy heers oor dood en siekte, natuur en nasies, kultuur en gebruike. Sy doel is dringend, en sy mag onbetwis. Christus is die triomfantlike Seun van God.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!