Hy het toe vir my gesê: “Dit is wat die HERE vir Serubbabel sê: Nie met mag of krag nie, maar deur my Gees, sê die HERE, die Almagtige. “Wie is jy, grote berg? Voor Serubbabel word jy sommer ’n gelyk pad! Hy sal die laaste klip van die tempel lê en die mense sal uitroep: ‘Genade, genade oor hom!’” Die woord van die HERE het weer na my toe gekom: “Serubbabel het die fondament van die tempel gelê, en hy sal dit klaarmaak. Dan sal julle weet dat die HERE, die Almagtige, my gestuur het.
Lees SAGARIA 4
Luister na SAGARIA 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: SAGARIA 4:6-9
10 Days
All Christians have a relationship with the Holy Spirit, but not all Christians have intimacy with Him. There is a difference between a relationship and intimacy. A relationship with the Holy Spirit comes through salvation. However, intimacy only comes through the surrender of our lives to the Holy Spirit.
10 Dae
Wanneer dit voel of die uitdagings van die lewe vir jou te veel raak, draai na die Woord van God toe en skep weer nuwe moed. Hierdie 10 oordenkings uit WEES STERK EN STANDVASTIG sal jou help om nuwe moed en krag te kry vir elke dag se uitdagings by die heel grootste Bron van krag.
Whether you’re praising God for His grace or wrestling with your faith, God will always meet you with His unchanging love, truth, and strength. Step into a community of women committed to growing closer to God and each other through trusting that He is and always will be enough.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's