ROMEINE 2:10-11

ROMEINE 2:10-11 NLV

Maar daar wag heerlikheid en eer en vrede vir elkeen wat aanhou met goeddoen – in die eerste plek vir die Jood, maar ook vir die nie-Jood. God trek immers niemand voor nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 2:10-11