OPENBARING 22:12-14

OPENBARING 22:12-14 NLV

Jesus sê: “Kyk, Ek kom gou! My loon kom saam met My om almal te beloon volgens wat hulle gedoen het. Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde.” Geseënd is dié wat hulle klere skoon was sodat hulle aanspraak mag hê op die boom van die lewe, en mag ingaan deur die poorte van die stad.

Video vir OPENBARING 22:12-14