PSALMS 133:1-3

PSALMS 133:1-3 NLV

Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saamwoon! Dit is soos kosbare olie op die kop wat afloop op die baard, op die baard van Aäron, tot op die soom van sy kleed. Dit is soos die dou van Hermonberg wat neersak op die berge van Sion. Want daar gee die HERE sy seën: ’n baie lang lewe.

Versbeeld vir PSALMS 133:1-3

PSALMS 133:1-3 - Hoe goed, hoe mooi is dit
as broers eensgesind
saamwoon!
Dit is soos kosbare olie
op die kop
wat afloop op die baard,
op die baard van Aäron,
tot op die soom van sy kleed.
Dit is soos
die dou van Hermonberg
wat neersak
op die berge van Sion.
Want daar gee die HERE sy seën:
’n baie lang lewe.