PSALMS 118:22-23
PSALMS 118:22-23 NLV
Die klip wat die bouers afgekeur het, het nou die sluitsteen geword. Dit is die werk van die HERE, en wonderlik vir ons om te aanskou.