SPREUKE 6:20-21

SPREUKE 6:20-21 NLV

My seun, gehoorsaam wat jou pa jou leer. Moenie reëls wat jou ma vir jou gee, ignoreer nie. Bewaar dit altyd in jou hart. Dra dit om jou nek.