SPREUKE 3:4-33

SPREUKE 3:4-33 NLV

Jy sal guns en ’n goeie naam verkry by God en by mense. Vertrou op die HERE met alles wat jy het. Moenie staatmaak op jou eie insigte nie. Vra na die wil van God in alles wat jy doen. Hy sal die regte pad vir jou wys. Moenie jou eie wysheid oorskat nie. Hou eerder die HERE voor oë en vermy wat sleg is. Dit sal jou liggaam gesond hou, jou lewe verkwik. Vereer die HERE met alles wat jy besit. Gee vir Hom die beste van jou oes. Hy sal jou opgaarplekke vol maak. Jou parskuipe sal oorloop van al die wyn. My seun, moenie dit verontagsaam wanneer die HERE jou reghelp nie. Moenie jou verset wanneer Hy jou teregwys nie. Die HERE bestraf immers hulle wat Hy liefhet net soos ’n pa sy seun teregwys. Die mens wat wysheid kry, is gelukkig. Dit gaan goed met die mens wat insig kry. Wysheid het meer voordele as geld. Haar beloning is meer werd as goud. Wysheid het meer waarde as edelstene. Niks wat jy ooit kan begeer, vergelyk daarmee nie. Met die een hand gee wysheid ’n lang lewe. Met die ander hand rykdom en eer. Wysheid maak ’n mens gelukkig. Wie dit volg, beleef vrede. Vir dié wat daaraan vashou, is dit ’n boom van die lewe. Hulle wat daarop steun, is geseënd. Die HERE het die aarde met wysheid op sy plek neergesit, met insig die hemel oopgespan. Deur sy kennis het water uit die diep fonteine geborrel en het daar reën uit die wolke geval. My seun, moenie takt en oorleg uit die oog verloor nie. Hou altyd daaraan vas. Dit sal jou lewe verryk en eer en agting vir jou bring. Jou pad sal veilig wees. Jy sal nie struikel nie. Jy sal kan gaan slaap sonder om bang te wees. Jy sal rustig kan bly slaap. Jy hoef nie bang te wees dat teëspoed jou skielik sal tref nie. Die rampe vir slegte mense bedoel, sal nie oor jou kom nie. Die HERE is jou beskermer. Hy sal sorg dat jy nie in ’n strik trap nie. Moenie wag om goed te doen vir iemand wat dit nodig het nie, veral as dit vir jou moontlik is om dit te doen. Moenie vir jou buurman sê: “Gaan nou weg en kom môre weer, dan sal ek jou help,” terwyl jy dit nou al kon gedoen het nie. Moenie ’n plan beraam teen iemand wat vol vertroue by jou woon nie. Moenie sommer rusie soek met iemand wat jou nie kwaad aangedoen het nie. Moenie jaloers wees op iemand wat geweld gebruik nie. Moenie ook maak soos hy nie. Die HERE het ’n afkeer aan skelms, maar neem mense wat reg lewe, in sy vertroue. Die vloek van die HERE rus op die huis van die goddelose, maar hulle wat opreg lewe, seën Hy.

Versbeelde vir SPREUKE 3:4-33

SPREUKE 3:4-33 - Jy sal guns en ’n goeie naam verkry
by God
en by mense.
Vertrou op die HERE
met alles wat jy het.
Moenie staatmaak
op jou eie insigte nie.
Vra na die wil van God
in alles wat jy doen.
Hy sal die regte pad vir jou wys.
Moenie jou eie wysheid oorskat nie.
Hou eerder die HERE voor oë
en vermy wat sleg is.
Dit sal jou liggaam gesond hou,
jou lewe verkwik.
Vereer die HERE
met alles wat jy besit.
Gee vir Hom
die beste van jou oes.
Hy sal jou opgaarplekke
vol maak.
Jou parskuipe sal oorloop
van al die wyn.
My seun,
moenie dit verontagsaam
wanneer die HERE
jou reghelp nie.
Moenie jou verset
wanneer Hy jou teregwys nie.
Die HERE bestraf immers
hulle wat Hy liefhet
net soos ’n pa
sy seun teregwys.
Die mens wat wysheid kry,
is gelukkig.
Dit gaan goed met die mens
wat insig kry.
Wysheid het meer voordele
as geld.
Haar beloning
is meer werd as goud.
Wysheid het meer waarde
as edelstene.
Niks wat jy ooit kan begeer,
vergelyk daarmee nie.
Met die een hand
gee wysheid ’n lang lewe.
Met die ander hand
rykdom en eer.
Wysheid maak ’n mens gelukkig.
Wie dit volg, beleef vrede.
Vir dié wat daaraan vashou,
is dit ’n boom van die lewe.
Hulle wat daarop steun,
is geseënd.
Die HERE het die aarde
met wysheid
op sy plek neergesit,
met insig die hemel oopgespan.
Deur sy kennis het
water uit die diep fonteine geborrel
en het daar reën uit die wolke geval.
My seun,
moenie takt en oorleg
uit die oog verloor nie.
Hou altyd daaraan vas.
Dit sal jou lewe verryk
en eer en agting vir jou bring.
Jou pad sal veilig wees.
Jy sal nie struikel nie.
Jy sal kan gaan slaap
sonder om bang te wees.
Jy sal rustig kan bly slaap.
Jy hoef nie bang te wees
dat teëspoed
jou skielik sal tref nie.
Die rampe
vir slegte mense bedoel,
sal nie oor jou kom nie.
Die HERE is jou beskermer.
Hy sal sorg dat jy nie
in ’n strik trap nie.
Moenie wag om
goed te doen
vir iemand wat dit nodig het nie,
veral as dit vir jou moontlik is
om dit te doen.
Moenie vir jou buurman sê:
“Gaan nou weg
en kom môre weer,
dan sal ek jou help,”
terwyl jy dit nou al
kon gedoen het nie.
Moenie ’n plan beraam
teen iemand
wat vol vertroue
by jou woon nie.
Moenie sommer rusie soek
met iemand
wat jou nie kwaad
aangedoen het nie.
Moenie jaloers wees
op iemand
wat geweld gebruik nie.
Moenie ook maak soos hy nie.
Die HERE het ’n afkeer
aan skelms,
maar neem mense wat reg lewe,
in sy vertroue.
Die vloek van die HERE
rus op die huis
van die goddelose,
maar hulle wat opreg lewe,
seën Hy.SPREUKE 3:4-33 - Jy sal guns en ’n goeie naam verkry
by God
en by mense.
Vertrou op die HERE
met alles wat jy het.
Moenie staatmaak
op jou eie insigte nie.
Vra na die wil van God
in alles wat jy doen.
Hy sal die regte pad vir jou wys.
Moenie jou eie wysheid oorskat nie.
Hou eerder die HERE voor oë
en vermy wat sleg is.
Dit sal jou liggaam gesond hou,
jou lewe verkwik.
Vereer die HERE
met alles wat jy besit.
Gee vir Hom
die beste van jou oes.
Hy sal jou opgaarplekke
vol maak.
Jou parskuipe sal oorloop
van al die wyn.
My seun,
moenie dit verontagsaam
wanneer die HERE
jou reghelp nie.
Moenie jou verset
wanneer Hy jou teregwys nie.
Die HERE bestraf immers
hulle wat Hy liefhet
net soos ’n pa
sy seun teregwys.
Die mens wat wysheid kry,
is gelukkig.
Dit gaan goed met die mens
wat insig kry.
Wysheid het meer voordele
as geld.
Haar beloning
is meer werd as goud.
Wysheid het meer waarde
as edelstene.
Niks wat jy ooit kan begeer,
vergelyk daarmee nie.
Met die een hand
gee wysheid ’n lang lewe.
Met die ander hand
rykdom en eer.
Wysheid maak ’n mens gelukkig.
Wie dit volg, beleef vrede.
Vir dié wat daaraan vashou,
is dit ’n boom van die lewe.
Hulle wat daarop steun,
is geseënd.
Die HERE het die aarde
met wysheid
op sy plek neergesit,
met insig die hemel oopgespan.
Deur sy kennis het
water uit die diep fonteine geborrel
en het daar reën uit die wolke geval.
My seun,
moenie takt en oorleg
uit die oog verloor nie.
Hou altyd daaraan vas.
Dit sal jou lewe verryk
en eer en agting vir jou bring.
Jou pad sal veilig wees.
Jy sal nie struikel nie.
Jy sal kan gaan slaap
sonder om bang te wees.
Jy sal rustig kan bly slaap.
Jy hoef nie bang te wees
dat teëspoed
jou skielik sal tref nie.
Die rampe
vir slegte mense bedoel,
sal nie oor jou kom nie.
Die HERE is jou beskermer.
Hy sal sorg dat jy nie
in ’n strik trap nie.
Moenie wag om
goed te doen
vir iemand wat dit nodig het nie,
veral as dit vir jou moontlik is
om dit te doen.
Moenie vir jou buurman sê:
“Gaan nou weg
en kom môre weer,
dan sal ek jou help,”
terwyl jy dit nou al
kon gedoen het nie.
Moenie ’n plan beraam
teen iemand
wat vol vertroue
by jou woon nie.
Moenie sommer rusie soek
met iemand
wat jou nie kwaad
aangedoen het nie.
Moenie jaloers wees
op iemand
wat geweld gebruik nie.
Moenie ook maak soos hy nie.
Die HERE het ’n afkeer
aan skelms,
maar neem mense wat reg lewe,
in sy vertroue.
Die vloek van die HERE
rus op die huis
van die goddelose,
maar hulle wat opreg lewe,
seën Hy.SPREUKE 3:4-33 - Jy sal guns en ’n goeie naam verkry
by God
en by mense.
Vertrou op die HERE
met alles wat jy het.
Moenie staatmaak
op jou eie insigte nie.
Vra na die wil van God
in alles wat jy doen.
Hy sal die regte pad vir jou wys.
Moenie jou eie wysheid oorskat nie.
Hou eerder die HERE voor oë
en vermy wat sleg is.
Dit sal jou liggaam gesond hou,
jou lewe verkwik.
Vereer die HERE
met alles wat jy besit.
Gee vir Hom
die beste van jou oes.
Hy sal jou opgaarplekke
vol maak.
Jou parskuipe sal oorloop
van al die wyn.
My seun,
moenie dit verontagsaam
wanneer die HERE
jou reghelp nie.
Moenie jou verset
wanneer Hy jou teregwys nie.
Die HERE bestraf immers
hulle wat Hy liefhet
net soos ’n pa
sy seun teregwys.
Die mens wat wysheid kry,
is gelukkig.
Dit gaan goed met die mens
wat insig kry.
Wysheid het meer voordele
as geld.
Haar beloning
is meer werd as goud.
Wysheid het meer waarde
as edelstene.
Niks wat jy ooit kan begeer,
vergelyk daarmee nie.
Met die een hand
gee wysheid ’n lang lewe.
Met die ander hand
rykdom en eer.
Wysheid maak ’n mens gelukkig.
Wie dit volg, beleef vrede.
Vir dié wat daaraan vashou,
is dit ’n boom van die lewe.
Hulle wat daarop steun,
is geseënd.
Die HERE het die aarde
met wysheid
op sy plek neergesit,
met insig die hemel oopgespan.
Deur sy kennis het
water uit die diep fonteine geborrel
en het daar reën uit die wolke geval.
My seun,
moenie takt en oorleg
uit die oog verloor nie.
Hou altyd daaraan vas.
Dit sal jou lewe verryk
en eer en agting vir jou bring.
Jou pad sal veilig wees.
Jy sal nie struikel nie.
Jy sal kan gaan slaap
sonder om bang te wees.
Jy sal rustig kan bly slaap.
Jy hoef nie bang te wees
dat teëspoed
jou skielik sal tref nie.
Die rampe
vir slegte mense bedoel,
sal nie oor jou kom nie.
Die HERE is jou beskermer.
Hy sal sorg dat jy nie
in ’n strik trap nie.
Moenie wag om
goed te doen
vir iemand wat dit nodig het nie,
veral as dit vir jou moontlik is
om dit te doen.
Moenie vir jou buurman sê:
“Gaan nou weg
en kom môre weer,
dan sal ek jou help,”
terwyl jy dit nou al
kon gedoen het nie.
Moenie ’n plan beraam
teen iemand
wat vol vertroue
by jou woon nie.
Moenie sommer rusie soek
met iemand
wat jou nie kwaad
aangedoen het nie.
Moenie jaloers wees
op iemand
wat geweld gebruik nie.
Moenie ook maak soos hy nie.
Die HERE het ’n afkeer
aan skelms,
maar neem mense wat reg lewe,
in sy vertroue.
Die vloek van die HERE
rus op die huis
van die goddelose,
maar hulle wat opreg lewe,
seën Hy.SPREUKE 3:4-33 - Jy sal guns en ’n goeie naam verkry
by God
en by mense.
Vertrou op die HERE
met alles wat jy het.
Moenie staatmaak
op jou eie insigte nie.
Vra na die wil van God
in alles wat jy doen.
Hy sal die regte pad vir jou wys.
Moenie jou eie wysheid oorskat nie.
Hou eerder die HERE voor oë
en vermy wat sleg is.
Dit sal jou liggaam gesond hou,
jou lewe verkwik.
Vereer die HERE
met alles wat jy besit.
Gee vir Hom
die beste van jou oes.
Hy sal jou opgaarplekke
vol maak.
Jou parskuipe sal oorloop
van al die wyn.
My seun,
moenie dit verontagsaam
wanneer die HERE
jou reghelp nie.
Moenie jou verset
wanneer Hy jou teregwys nie.
Die HERE bestraf immers
hulle wat Hy liefhet
net soos ’n pa
sy seun teregwys.
Die mens wat wysheid kry,
is gelukkig.
Dit gaan goed met die mens
wat insig kry.
Wysheid het meer voordele
as geld.
Haar beloning
is meer werd as goud.
Wysheid het meer waarde
as edelstene.
Niks wat jy ooit kan begeer,
vergelyk daarmee nie.
Met die een hand
gee wysheid ’n lang lewe.
Met die ander hand
rykdom en eer.
Wysheid maak ’n mens gelukkig.
Wie dit volg, beleef vrede.
Vir dié wat daaraan vashou,
is dit ’n boom van die lewe.
Hulle wat daarop steun,
is geseënd.
Die HERE het die aarde
met wysheid
op sy plek neergesit,
met insig die hemel oopgespan.
Deur sy kennis het
water uit die diep fonteine geborrel
en het daar reën uit die wolke geval.
My seun,
moenie takt en oorleg
uit die oog verloor nie.
Hou altyd daaraan vas.
Dit sal jou lewe verryk
en eer en agting vir jou bring.
Jou pad sal veilig wees.
Jy sal nie struikel nie.
Jy sal kan gaan slaap
sonder om bang te wees.
Jy sal rustig kan bly slaap.
Jy hoef nie bang te wees
dat teëspoed
jou skielik sal tref nie.
Die rampe
vir slegte mense bedoel,
sal nie oor jou kom nie.
Die HERE is jou beskermer.
Hy sal sorg dat jy nie
in ’n strik trap nie.
Moenie wag om
goed te doen
vir iemand wat dit nodig het nie,
veral as dit vir jou moontlik is
om dit te doen.
Moenie vir jou buurman sê:
“Gaan nou weg
en kom môre weer,
dan sal ek jou help,”
terwyl jy dit nou al
kon gedoen het nie.
Moenie ’n plan beraam
teen iemand
wat vol vertroue
by jou woon nie.
Moenie sommer rusie soek
met iemand
wat jou nie kwaad
aangedoen het nie.
Moenie jaloers wees
op iemand
wat geweld gebruik nie.
Moenie ook maak soos hy nie.
Die HERE het ’n afkeer
aan skelms,
maar neem mense wat reg lewe,
in sy vertroue.
Die vloek van die HERE
rus op die huis
van die goddelose,
maar hulle wat opreg lewe,
seën Hy.