Dit is beter om op die hoek van ’n platdak te bly, as binne-in ’n huis saam met ’n vrou wat oor alles stry. Goeie nuus van ’n ver land af is soos koue water vir ’n moeë mens se dors. ’n Regverdige mens wat swig voor die goddelose is soos ’n fontein vol modder, soos ’n put met vuil water. Om te veel heuning te eet, is nie goed nie, so ook is iemand wat voortdurend sy eie eer soek. Iemand wat homself nie in bedwang kan hou nie, is soos ’n stad sonder ’n muur wat beskerming bied.
Lees SPREUKE 25
Luister na SPREUKE 25
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 25:24-28
5 Days
Marriage struggles can get anyone down but God has wisdom in His Word which can transform a difficult marriage into a delightful one. NYT best-seller Bruce Wilkinson and Heather Hair partner in this 3-day devotional reading plan to help guide you on this path.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's