“Die dag is naby dat Ek, die HERE, met die goddelose nasies sal afreken! Edom, soos jy met ander gemaak het, so sal met jou gedoen word. Jy sal terugbetaal word vir alles wat jy aan ander gedoen het.
Lees OBADJA 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: OBADJA 1:15
3 Dae
n Trotse hert is dieper en donkerder as enige ander sonde, want dit sê dat ons God nie nodig het nie - dis hoe Obadja die nasies van Israel gewaarsku het. Reis daagliks deur Obadja terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's