NUMERI 35:6

NUMERI 35:6 NLV

“Van die dorpe wat julle vir die Leviete gee, moet ses dorpe aangewys word waarheen iemand kan vlug wat ’n ander mens doodgemaak het. Behalwe hierdie ses moet julle ook nog 42 ander dorpe vir die Leviete gee.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid