NUMERI 10:9

NUMERI 10:9 NLV

“Wanneer julle in julle land aankom en oorlog maak teen julle vyande, moet julle die oproep na die oorlog op hierdie trompette blaas. Die HERE julle God sal dan aan julle dink en julle die vyand laat oorwin.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid