MIGA 7:7-10

MIGA 7:7-10 NLV

Ek, daarenteen, sien met verwagting uit na wat die HERE gaan doen. Ek wag in vertroue dat God my moet red. My God sal my verseker verhoor! My vyande, julle moenie julle oor my verlekker nie! Ek het geval, maar ek sal weer opstaan. Al sit ek nou in duisternis, die HERE is ’n lig vir my. Ek sal die straf van die HERE verduur, want ek het teen Hom gesondig. As dit eers verby is, sal Hy my saak opneem teen my vyande. Hy sal reg aan my laat geskied. Hy sal weer lig in my lewe bring en ek sal sy regverdigheid sien. Dan sal my vyande sien dat Hy aan my kant is. Hulle sal skaam kry omdat hulle my gespot het deur te sê: “Waar is die HERE jou God?” Ek sal toekyk terwyl hulle soos modder op die strate vertrap word.

Versbeeld vir MIGA 7:7-10

MIGA 7:7-10 - Ek, daarenteen,
sien met verwagting uit
na wat die HERE gaan doen.
Ek wag in vertroue
dat God my moet red.
My God sal my verseker verhoor!
My vyande, julle moenie
julle oor my verlekker nie!
Ek het geval,
maar ek sal weer opstaan.
Al sit ek nou in duisternis,
die HERE is ’n lig vir my.
Ek sal die straf van die HERE verduur,
want ek het teen Hom gesondig.
As dit eers verby is,
sal Hy my saak opneem
teen my vyande.
Hy sal reg aan my laat geskied.
Hy sal weer lig in my lewe bring
en ek sal sy regverdigheid sien.
Dan sal my vyande sien
dat Hy aan my kant is.
Hulle sal skaam kry
omdat hulle my gespot het
deur te sê:
“Waar is die HERE jou God?”
Ek sal toekyk terwyl hulle
soos modder
op die strate vertrap word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MIGA 7:7-10