MIGA 1:1

MIGA 1:1 NLV

Gedurende die bewind van Jotam, Agas en Hiskia het die HERE boodskappe vir Miga van Moreset gegee. Hy het visioene gesien wat bestem was vir Samaria en Jerusalem.