“Gelukkig is dié mense wat weet hoe nodig hulle God het, want die koninkryk van die hemele is húlle deel. Gelukkig is die treurendes, want God sal self hulle trane afvee. Gelukkig is dié wat sag van hart is, want die nuwe aarde sal hulle erfporsie wees. Gelukkig is dié wat honger en dors na wat voor God reg is, want Hy sal hulle hartsverlange bevredig. Gelukkig is dié wat met ontferming uitreik na mense in nood, want God sal Hom oor húlle ontferm. Gelukkig is dié wie se harte volkome op God gerig is, want hulle sal vir God sien. Gelukkig is die vredemakers, want God sal vir hulle sê: ‘Julle is mý kinders.’ Gelukkig is dié wat vervolg word ter wille van wat voor God reg is, want die koninkryk van die hemele is húlle deel.
Lees MATTEUS 5
Luister na MATTEUS 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: MATTEUS 5:3-10
4 dae
Kies jy elke dag om op te staan en waarlik te lééf? Johan Smith help jou in hierdie 4-dag-plan om positief te bly en die lewe met albei hande aan te gryp, ten spyte van uitdagings en donker tye in jou lewe. Want jou God is GROTER as jou donker en sal jou die moed en krag gee om God se plan vir jou uit te leef. Hierdie oordenkings is geneem uit #KIESDIELEWE.
5 Days
Encouragement from a mom who launched her seven children and lived to tell about it. Part 4 of 12 devotions in this series from Robin Meadows.
‘Tis the season to be jolly, but also very busy. Come away for a few moments of rest and worship that will sustain you throughout the merry labors of the season. Based on the book Unwrapping the Names of Jesus: An Advent Devotional , this 5-day devotional reading plan will guide you to receive Jesus’ rest this Christmas by taking moments to remember His goodness, express your neediness, seek His stillness, and trust His faithfulness.
6 Days
He’s with you through the pain. He comforts you in the waiting. When you’re anxious about your future, He gives you courage. As you climb the mountain, He keeps you safe in His arms. In every moment, you are not alone. Start this Life.Church Bible Plan to accompany Pastor Craig Groeschel’s series, God With Us .
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's