MATTEUS 24:7-8

MATTEUS 24:7-8 NLV

Nasies en koninkryke sal teen mekaar oorlog verklaar en daar sal wydverspreide hongersnode en aardbewings wees. Maar dit alles sal nog maar net die begin van die swaarkry wees.