MALEAGI 2:13

MALEAGI 2:13 NLV

Daar is nog iets wat julle doen. Julle stort trane by die HERE se altaar. Julle huil en kerm, maar Hy aanvaar nie julle offers met goeie guns nie.