MALEAGI 2:11
MALEAGI 2:11 NLV
In Israel en Jerusalem het iets afstootliks gebeur: Juda was ontrou! Die HERE het die tempel baie lief, maar die mans van Juda het dit ontheilig deur te trou met vroue wat vreemde gode aanbid.