LUKAS 8:27

LUKAS 8:27 NLV

Terwyl Jesus uit die skuit klim, het ’n man wat van bose geeste besete was en vroeër in die plaaslike dorp gewoon het, na Hom toe gekom. Hy was kaal en het nie ’n huis gehad nie; hy het vir ’n lang tyd in ’n begraafplaas gebly.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 8:27

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid