LEVITIKUS 4:35

LEVITIKUS 4:35 NLV

Dan word al die vet van die skaap verwyder, net soos wat met die maaltydoffer gedoen word. Die priester verbrand die vet op die altaar bo-op die vuuroffers vir die HERE. Op dié manier sal die priester versoening doen vir hulle en hulle sal vergewe word.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor LEVITIKUS 4:35

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid