LEVITIKUS 23:36

LEVITIKUS 23:36 NLV

Op elk van die sewe feesdae moet julle vuuroffers vir die HERE bring. Op die agtste dag moet julle weer bymekaarkom vir ’n heilige byeenkoms en nog ’n vuuroffer vir die HERE bring. Dit moet ’n plegtige byeenkoms wees en geen werk mag op dié dag gedoen word nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LEVITIKUS 23:36

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid