LEVITIKUS 19:33-34

LEVITIKUS 19:33-34 NLV

“Moenie die vreemdelinge wat in jou land bly, uitbuit nie. Hulle moet soos enigiemand anders behandel word en jy moet hulle liefhê soos jouself. Onthou dat julle ook vreemdelinge in Egipte was. Ek, die HERE, is julle God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LEVITIKUS 19:33-34

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid