LEVITIKUS 18:17

LEVITIKUS 18:17 NLV

“Jy mag nie seksuele gemeenskap hê met ’n vrou en ook haar dogter nie. Jy mag nie met ’n vrou en haar kleindogter trou nie, of dit nou haar seun se dogter of haar dogter se dogter is. Hulle is naby familie en om dit te doen sal ’n afskuwelike daad wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LEVITIKUS 18:17

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid