KLAAGLIEDERE 2:6

KLAAGLIEDERE 2:6 NLV

Hy het sy tempel afgebreek asof dit ’n afdak in ’n tuin was. Die HERE het ’n einde gemaak aan feeste en Sabbatte in Sion. In sy verontwaardiging het Hy koning en priester uit die weg geruim.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid