KLAAGLIEDERE 2:20

KLAAGLIEDERE 2:20 NLV

Kyk tog, HERE, wat U maak met ons. Moet vroue dan die kinders eet vir wie hulle so lief is? Moet priesters en profete dan sterf in die tempel van die Here?

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid