Jou profete het vir jou drogbeelde opgetower. Hulle het nie jou oortredings sigbaar gemaak nie. Dit sou verhoed het dat jy weggevat word uit jou land. Hulle het nuttelose dinge gesê wat jou eerder op ’n verkeerde spoor gelei het.
Lees KLAAGLIEDERE 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: KLAAGLIEDERE 2:14
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's