JOSUA 7:19

JOSUA 7:19 NLV

Josua het toe vir Akan gesê: “My seun, erken die almag van die HERE die God van Israel. Bely jou skuld voor Hom. Sê vir my wat jy gedoen het. Moenie iets vir my wegsteek nie.”