JOSUA 24:17

JOSUA 24:17 NLV

Dit is die HERE ons God wat ons en ons voorouers uit die slaweplek van Egipte bevry het. Dit is Hy wat wonderlike tekens voor ons oë gedoen het. Dit is Hy wat ons langs die pad beskerm het toe ons tussen ander volke deur moes trek.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid