Die mans het toe afgekom uit die berge en is deur die Jordaan terug na Josua, die seun van Nun. Hulle het aan hom teruggerapporteer oor alles wat hulle daar aangetref het. Hulle het vir Josua gesê: “Die HERE sal die hele land in ons mag gee. Almal wat in die land bly, is lam van vrees vir ons.”
Lees JOSUA 2
Luister na JOSUA 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: JOSUA 2:23-24
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's