JOHANNES 9:39

JOHANNES 9:39 NLV

Toe het Jesus gesê: “Ek het na hierdie wêreld toe gekom om te oordeel, sodat dié mense wat nie sien nie, kan sien, en dié wat sien, hulle blindheid kan ontdek.”