“Almal, van die eenvoudigste tot die vernaamste mense, probeer rykdom bekom op ’n onregmatige manier. Selfs die profete en priesters doen oneerlike dinge! Hulle probeer om my mense se wonde op ’n oppervlakkige manier gesond te maak. Hulle maak of daar vrede is, terwyl daar eintlik geen vrede is nie.
Lees JEREMIA 6
Luister na JEREMIA 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: JEREMIA 6:13-14
27 dae
God het Jeremia, 'n teerhartige man, gekies om 'n harde boodskap te lewer, maar die mense ontvang die boodskap nie goed nie. Reis daagliks deur Jeremia terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
30 Days
Peace: Life in the Spirit is an inspirational treasury of quotations from the works of Oswald Chambers, the world's most beloved devotional writer and author of My Utmost for His Highest. Find rest in God and gain a deeper understanding of the importance of God's peace in your life.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's