JEREMIA 3:1

JEREMIA 3:1 NLV

Die HERE vra: “As ’n man van sy vrou skei en sy trou met ’n ander man, mag hy haar dan weer terugvat? Sal dit nie die land besoedel nie? Israel, jy het by baie minnaars geslaap. Tog roep Ek jou; wil jy nou terugkom na My toe?” sê die HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JEREMIA 3:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid