JEREMIA 28:15-16

JEREMIA 28:15-16 NLV

Die profeet Jeremia het vir die profeet Gananja gesê: “Luister, Gananja, die HERE het jou nie gestuur nie! En tog het jy dit reggekry dat die mense jou leuens glo. ‘Omdat jy dit gedoen het,’ sê die HERE, ‘gaan Ek jou van die aarde af wegvee. Jy gaan vanjaar nog sterf, want jy het opstand teen die HERE verkondig.’”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid