RIGTERS 2:7

RIGTERS 2:7 NLV

Terwyl Josua nog geleef het, het die volk die HERE bly dien. Terwyl dié leiers oor was wat langer as Josua geleef het, het hulle nog die HERE gedien. Hierdie mense het nog al die groot dade beleef wat die HERE vir Israel gedoen het.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid