JESAJA 8:9

JESAJA 8:9 NLV

“Die Assiriërs sal roep: ‘Doen julle bes om julleself te verdedig, maar julle sal verpletter word. Luister, al julle nasies! Maak reg vir die geveg – om doodgemaak te word! Ja, om doodgemaak te word!

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid