JESAJA 7:9

JESAJA 7:9 NLV

Israel is nie sterker as sy hoofstad, Samaria, nie. En Samaria is nie sterker as sy koning, Peka seun van Remalja, nie. Julle glo My nie? As julle My nie wil vertrou nie, sal julle nie staande bly nie.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid