JESAJA 63:9
JESAJA 63:9 NLV
In al hulle nood het Hy saam met hulle gely. Hy was die engel wat hulle toe gered het. In sy liefde en genade het Hy hulle gered. Hy het hulle opgetel en gedra soos in die ou dae.