JESAJA 63:7
JESAJA 63:7 NLV
Ek sal vertel van die goedheid van die HERE, sy roemryke dade wat Hy verrig het, ja, die talle goeie dinge wat Hy gedoen het: sy goedheid vir Israel, en alles wat Hy in genade en liefde gedoen het.