Want die berge kan padgee en die heuwels verdwyn. Maar my liefde vir jou sal nooit verander nie, en my verbond van vrede sal nooit gebreek word nie,” sê die HERE wat Hom oor jou ontferm.
Lees JESAJA 54
Deel
Vergelyk alle weergawes: JESAJA 54:10
5 Days
Are you searching for a peaceful life protected from the chaos of your world? Do you desire a life where everything runs smoothly, without interruptions or disputes? We all do, but this idea is far from our reality. In this 5-day plan discover that peace isn’t the absence of problems or difficulties. Peace is the presence of Jesus. Peace is a Person.
7 hari
Deur die eeue was God op kreatiewe maniere by sy kinders betrokke. Jy moet onthou dat dit vándag in jóú lewe ook die geval is. Plaas die beheer van jou lewe in sy hande en jy sal ervaar hoe sy liefde jou met teerheid toevou en lei deur die goeie én moeilik dae. Hierdie sewe oordenkings is geneem uit LAAT SY LIEFDE JOU LEI deur Milanie Vosloo.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's