Wie van julle dien die HERE en doen wat sy dienaar sê? Hy wat sonder enige lig in die donker loop, moet vertrou op die Naam van die HERE, en staatmaak op sy God!
Lees JESAJA 50
Deel
Vergelyk alle weergawes: JESAJA 50:10
7 Dae
Dit gebeur so dikwels dat ons beleef God is "weg". Ek beleef nie meer sy teenwoordigheid nie. Hy werk nie meer soos Hy altyd gewerk het nie. Ek kry nie antwoorde op my gebede nie. Waar is Hy nou? Het Hy sy rug op my gedraai? Het Hy my nie meer lief nie? Hierdie leesplan sal sommige van hierdie vrae beantwoord.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's