JESAJA 35:10

JESAJA 35:10 NLV

Dié wat die HERE vrygekoop het, sal terugkeer na Jerusalem. Hulle sal sing van blydskap, hulle sal vol vreugde wees, en ellende en smart sal verdwyn.